Wiskunde Meesterklas @

Wiskunde is maklik

Graad 12, ek soek jou!

Het jy hierdie jaar jou alie afgewerk en steeds slegte wiskunde punte gekry?

Is jy nou in groot moeilikheid?

Sal ‘n ekstra 20% op jou volgende vraestel vir jou iets beteken?

Volgende sessie begin oor

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Volgende sessie begin oor

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

vir 5 dae is dit net…

MARNA

My onverdeelde aandag vir die volle 5 dae. (waarde R1000)

Vyf departementele vraestelle, met memos en spesiale merkblaaie.

Analisering en interpretasie van jou resultate

Rigtingwysers vir vinnige verbetering – sien die verbetering na die eerste vraestel!

Spesiaal uitgesoekte videos wat jou probleem somme vir jou verduidelik (waarde R600)

Help-my-onthou boek met stap-vir-stap resepte vir elke tipe som (waarde R300)

Jou geld terug as jou punte nie na die vyfde vraestel verbeter het nie.

JY

Basiese kennis van wiskunde (jy moes hierdie jaar darem bietjie huiswerk gedoen het)

Slegs vyf opeenvolgende dae se toewyding aan wiskunde – ek hou jou hand elke oomblik vas – jy is nooit alleen nie

Werk vyf vraestelle saam met my uit.

Vul die merkblaaie in, sodat ons die “los skroewe” kan “meassure and manage”

Kyk kort, klein videotjies om die los skroewe vas te draai

R500 vir die hele 5 dae.

& die wiskunde

Die  ekffektiefste (beste tongue-out) manier om die vraestelle te beantwoord

Gebruik die vraestel om jou stres MINDER te maak

Gebruik die vraestel om tyd te wen

Die vraestelle gaan AL hulle geheime met jou deel

VOLGENDE SESSIE IS 23-27 SEPTEMBER 2024

Na 14 jaar se groepsklasse het ek die laaste 4 jaar op uitgesoekte individuele klasse gekonsentreer, waar ek my studente gehelp het om hulleself beter te verstaan, want wiskunde is nie die probleem nie.

Jou wiskunde gaan nie lig as jy nie die onderliggende oorsake aanspreek nie.

Wat is die onderliggende oorsake?

Vraestelhantering tegnieke (weet jy hoe om ‘n vraestel effektief aan te pak?)

Senuweestelsel regulering (weet jy wat om te doen sodat jou dinkbrein actually kan dink?)

Fases van leer (weet jy wat gebeur as jy oor die tweede leer-hekkie val?)

The valley of despair (weet jy wat beteken dit as jy in sak-en-as sit, selfs al het jy geleer?)

Sensory Processing issues (weet jy wat jou oorlewingsbrein aktiveer en jou dinkbrein afsit?)

Alles kom nou bymekaar…

… in die
Wiskunde Meesterklas tegniek.

laughing Ons gebruik alles (en die wiskunde) om binne vyf vraestelle ‘n 20% verhoging in punte te sien.

cool Daar is niks om te leer of te verstaan nie, dis alles prakties van toepassing.

money-mouth Jy sien (en voel!) ‘n verbetering na die tweede vraestel. (Die eerste een is altyd ‘n ‘flop’)

Annika 36% tot 52%

Eers het ek dit met Annika probeer – sy het in haar eindeksamen net 36% gekry en moes haar punte verbeter om Universiteit toe te kon gaan.

Sy moes die hereksamen skryf en ons het saam gewerk om haar punte met elke vraestel tot 86% op te stoot!

Haar finale rapportpunt was op die einde 52%.

Ek het gewonder – was dit ‘n gelukskoot? Was sy net meer vasberade en doelgerig as ander studente?

Pieter 40% tot 56%

Pieter was volgende en ek het gewonder: sou dit weer werk?

Heeljaar het hy net bo 40% vasgesit – dit het ons beide frustreer, want hy het tog sy deel gedoen?!

Met rekord eksamen kon ons uiteindelik die tegniek begin toepas en raai wat? Dit het weer gewerk!

Met elke vraestel het sy punte gestyg en by 76% gaan draai. Sy eindjaarpunt was 56%.

Sou dit met Lisa ook werk?

Lisa 48% tot 68%

Aanlegtoetse het gewys sy is ‘n 80% kandidaat, maar haar punte het gesukkel om in die 50s te draai.

Koshuiskeuring van haar groot bekommernis.

Ons het die vraestelle begin deurwerk, merkblaaie ingevul, ge’meassure’ en ge’manage’ en los skroewe vasgedraai.

Vraestel na vraestel na vraestel het ons nader en nader aan 80% gekom – dit was so mooi om haar selfvertroue te sien terugkom. Haar finale rapport punt was 68%

Sou dit met die ‘slim kinders’ ook werk?

Matthew 76& tot 95%

Matthew het met 76% by my gekom, hy wou 90% kry – dit was belangrik om sy beurs te behou.

Sou dit weer werk?

Hierdie ekstra 20% was die hardste werk, want met hom het ons nie op die basics (wat voorspelbaar is) gekonsentreer nie , maar op die verrykingsvrae wat altyd ‘wild card’ vrae is.

Ons moes meer as 5 vraestelle uitwerk en bietjie slimmer werk, maar ons het dit gedoen! Sy vraestelle het by 95% begin draai.

Die MentorProgram

Wiskunde Meesterklas

Graad: 12

Verwagte verbetering:20%

Volgende sessie: 23.09.2024

Rating: ★★★★★

PRYS: R500

Click hier