BACK

Dis maklik om te join

2. Kies jou betaal opsie…

  • 50% 50%
Prev Next

1 kind by Charles

Alles vir die
jaar

 

Pro rata* bedrag eenmalig.

Al die voordele tot die einde van die jaar.

Kanselleer enige tyd.

Bietjie elke
maand

 

Betaal elke maand.

Al die voordele.

Kanselleer enige tyd.

Slegs vir Charles Grape se Mathemagicians!

Die MentorProgram is 'n aanlyn program met 1000+ videos wat al die wiskunde van 'scratch' af verduidelik.

Charles verwag van sy studente om voor elke klas die gepaste videos te kyk, sodat hy tydens klastyd op elke leerder se individuele probleme kan fokus eerder as om eers weer die basics deur te werk - dit gee vir julle ekstra tyd om problemsolving te doen oor die kleiner goedjies wat uniek aan jou is.

Deur saam te werk, maak ons seker jou wiskunde basis is STERK en SPAAR ONS TYD, GELD en frustrasie.

Marna is op whatsapp bystand (7vm-7nm) in tye wanneer die leerders nie by Charles kan uitkom nie en vashaak met huiswerk en ander vrae.

NB! Hierdie betaling is slegs vir die Mentorprogram-komponent.
Fisiese en aanlyn klasgeld, asook boekegeld, word by Charles betaal.

Vind die terme en voorwaardes hier.

2 kinders (saam) by Charles

Alles vir die
jaar

 

Pro rata* bedrag eenmalig.

Al die voordele tot die einde van die jaar.

Kanselleer enige tyd.

Bietjie elke
maand

Betaal elke maand.

Al die voordele.

Kanselleer enige tyd.

  • 50% 50%