BACK

Substitusie

Hier begin ons nou vir die eerste keer getalle en alfabetletters te meng – inteendeel – dis NETSOOS somme met heelgetalle, ons sit net een ekstra stappie aan die voorkant by.
Tipes getalle

Tipes getalle

Hierdie is “ground zero” van wiskunde! Al die reels en vaardighede wat ons hierna gaan leer, sal ons later by die meer ingewikkelde dele van wiskunde toepas – MAAK SEKER JOU FONDASIE BLY STERK