W I S K U N D E M E N T O R vir HOËRKSOOL LEERDERS
WORD ‘n MATHEMAGICIAN!
word wiskunde se BAAS!
Kort BIOGRAFIE
Your content goes here. Edit or remove this text inline or in the module Content settings. You can also style every aspect of this content in the module Design settings and even apply custom CSS to this text in the module Advanced settings.
Ontmoet jou wiskunde MENTOR
Charles Grape
Mikro monitor
Dis vir ouers en leerders besonders gerusstellend dat Charles stuurman van elkeen se wiskunde prestasie is.
Hy is bewus van en bestuur elke leerder se fokus op hulle probleem areas in wiskunde.
Motiveer & Inspireer
Sonder volhoubare motivering voel enige taak gedoem en nêrens anders so intens soos met wiskunde nie!
Charles se konstante inspirasie en motivering rond sy wiskunde hulp perfek af!
Bereik jou potensiaal
Suksesvolle entrepeneurs en besigheidsmense die wêreld oor gebruik ‘life coaches’ en mentors om hulle te help om hulle potensiaal te bereik.
Begin vroeg met hierdie positiewe bydra tot jou lewe!
MentorProgram
Die MentorProgram website het 1000+ videos wat alles weer vir jou verduidelik.
24/7 beskikbaar!
Jy is nooit alleen nie!
NET DIE BESTE
Individuele aandag totdat jy jou potensiaal bereik!
Die grootste probleem in vandag se skool sisteem is: klasse is te groot en tyd saam met die onderwyser is eenvoudig te min.
Teruggetrokke leerders is te skaam om hulle baie belangrike vrae te vra en vir wiskunde-georiënteerde leerders se meer teoretiese vrae is daar net nie tyd nie – dit laat ‘n reuse leemte in almal se wiskunde kennis!
By Charles kan leerders uiteindelik die
individuele aandag kry wat hulle verdien!
Deur hulle vrae in ‘n veilige en ondersteunende omgewing te vra word leerders se wiskunde kennis behoorlik afgerond – dit dra by tot laer stres vlakke, beter motivering en ‘n gevoel van
“maar ek kan dit mos doen!”“
Spesiale aanbiedinge
Charles se Eureka studio in Linden, Randburg (en nou ook aanlyn!) is jou veilige eenstop hawe vir hoërskool wiskunde.
Loer hier langsaan na die verskillende klasse wat beskikbaar is om jou met jou wiskunde prestasie te ondersteun.
Weeklikse lesse
Vestibulum purus quam, scelerisque ut, mollis sed, nonummy id, metus. Praesent porttitor, nulla vitae posuere iaculis, arcu nisl dignissim dolor, a pretium mi sem ut ipsum.
Booster seminare
Vestibulum purus quam, scelerisque ut, mollis sed, nonummy id, metus. Praesent porttitor, nulla vitae posuere iaculis, arcu nisl dignissim dolor, a pretium mi sem ut ipsum.
Dril sessies
Voltooi vraestelle onder druk (terwyl Charles jou bystaan).
Dis baie goeie voorbereiding vir enige toets of eksamen!
Hersiening sessies
Vestibulum purus quam, scelerisque ut, mollis sed, nonummy id, metus. Praesent porttitor, nulla vitae posuere iaculis, arcu nisl dignissim dolor, a pretium mi sem ut ipsum.
Areas van diens
Charles het ‘n wiskunde agtergrond met opleiding in . ***….
Hy kan enige wiskunde vir jou maklik maak!
CAPS
Charles se Eureka studio in Linden, Randburg (en nou ook aanlyn!) is jou veilige eenstop hawe vir hoërskool wiskunde.
Loer hier langsaan na die verskillende klasse wat beskikbaar is om jou met jou wiskunde prestasie te ondersteun.
IEB

Alle wisk

WAT MAAK MATHEMAGICIANS ANDERS?
Aandag lê in die detail
Saam met Charles se ** jaar ondervinding kom wiskunde wysheid wat mens selde teekom!
Hy besef dat die sielkundige ondersteuning aan die leerder netso belangrik is as die “hoe” mens wiskunde doen en dit is deurentyd duidelik in hoe hy met die leerders omgaan!
Die oefeninge (en memos) wat sy klasse vergesel is sorgvuldig uit ou vraestelle saamgestel om seker te maak dat die leerders se basis op ‘n relevante manier versterk word.
Gevorderde vrae is ook verteenwoordigend van dit wat later verwag kan word – alles dra by tot motivering en laer stresvlakke, want ‘ongesiene vrae’ vang hulle selde uit.
Regte wêreld oplossings vir regte wêreld probleme!
Mathemagicians is AWESOME!
Wanneer iemand ‘n MATHEMAGICIAN word dan weet h/sy sommer dat die dae van wiskunde-angs verby is
2350
2350
2350
2350
Mathemagicians is AWESOME!
Wanneer iemand ‘n MATHEMAGICIAN word dan weet h/sy sommer dat die dae van wiskunde-angs verby is
2350
2350
2350
2350