Nog net een stap!

Ons het nou ‘n app op die GoKollab platform – dit bevat AL JOU LESSE en ekstra plek om jou vrae te vra.
(dis deel van jou lidmaatskap)

Click die BLOU JOIN GROUP knoppie hieronder

Gebruik Google sign-in of die email adres/password opsie.

Gebruik die persoon wat die lesse gaan gebruik se details.