BACK

Dis maklik om te join

2. Kies jou betaal opsie…

Prev Next

1 kind by Marna

Alles vir die
jaar

 

Pro rata* bedrag eenmalig.

Al die voordele tot die einde van die jaar.

Kanselleer enige tyd.

Bietjie elke
maand

 

Betaal elke maand.

Al die voordele.

Kanselleer enige tyd.

Vir Marna se studente EN vir studente wat nie 'n tutor het wat die MentorProgram gebruik nie.

Die MentorProgram is 'n aanlyn program met 1000+ videos wat al die wiskunde van 'scratch' af verduidelik.

Laat weet my met watter werk jy besig is en ek stuur vir jou die direkte links na die gepaste videos toe.

Ek reik gewoonlik een keer per maand uit om te hoor hoe die gaan, maar ek is elke dag (7vm-7nm) via whatsapp beskikbaar as jy iets nodig het - Hoe meer jy met my praat, hoe meer praat ek terug (",)

Deur saam te werk, maak ons seker jou wiskunde basis is STERK en SPAAR ONS TYD, GELD en frustrasie.

Vind die terme en voorwaardes hier.

2 kinders (saam) by Marna

Alles vir die
jaar

 

Pro rata* bedrag eenmalig.

Al die voordele tot die einde van die jaar.

Kanselleer enige tyd.

Bietjie elke
maand

 

Betaal elke maand.

Al die voordele.

Kanselleer enige tyd.

  • 50% 50%